Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verrassing
verrassing [boodskap #134358] Vr, 30 Oktober 2020 18:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18626
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verrassing
Afbreking: ver•ras•sing


Selfstandige naamwoord: verrassing
Meervoud: verrassinge, verrassings
Verkleinwoord: verrassinkie
Meervoud van verkleining: verrassinkies

Betekenis:
• 'n Onverwagte geskenk of gebeurtenis.

Gebruik:
• Groot was my verrassing toe ek op die pak biltong afkom.

Vertaling:
Engels: surprise
Nederlands: verrassing

Nota:
• Pasop om nie "verrassing" met "verassing" (verbranding, kremasie) te verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vermaning
Volgende onderwerp: verskuif
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 17:11:51 MGT 2024