Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slaaibedding
slaaibedding [boodskap #134347] Vr, 30 Oktober 2020 12:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
slaaibedding
Afbreking: slaai•bed•ding
Samestelling: slaai + bedding


Selfstandige naamwoord: slaaibedding
Meervoud: slaaibeddings
Verkleinwoord: slaaibeddinkie
Meervoud van verkleining: slaaibeddinkies

Betekenis:
• 'n Bedding met slaai of wat vir die aanplant van slaai bedoel is.

Gebruik:
• Is daar nog slaai in die slaaibedding?

Vertaling:
Engels: salad bed
Nederlands: saladebed

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skelling
Volgende onderwerp: sluitketting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 08:25:04 MGT 2024