Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skelling
skelling [boodskap #134346] Vr, 30 Oktober 2020 12:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die muntstuk regs bo is 'n skelling.
Die muntstuk regs bo is 'n skelling.
skelling
Afbreking: skel•ling


Selfstandige naamwoord: skelling
Meervoud: skellings
Verkleinwoord: skellinkie
Meervoud van verkleining: skellinkies

Betekenis:
• 'n Ou Nederlandse muntstuk wat tot die Britse besetting aan die Kaap in omloop was.

Gebruik:
• Een skelling was gelykstaande aan twee pennies en 'n oortjie.

Vertaling:
Engels: shilling
Nederlands: schelling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sjieling
Volgende onderwerp: slaaibedding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 22:28:46 MGT 2024