Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » saadbedding
saadbedding [boodskap #134342] Vr, 30 Oktober 2020 11:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18627
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
saadbedding
Afbreking: saad•bed•ding
Samestelling: saad + bedding


Selfstandige naamwoord: saadbedding
Meervoud: saadbeddings
Verkleinwoord: saadbeddinkie
Meervoud van verkleining: saadbeddinkies

Betekenis:
• Bedding waarin saad geplant word; kweekbed waarin saadjies kan ontkiem.

Gebruik:
• Jy moet die saadbedding gereeld natlei.

Vertaling:
Engels: seedbed, seed bed
Nederlands: zaadbed

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: roosbedding
Volgende onderwerp: satynkussing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 18:33:55 MGT 2024