Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wragtig
wragtig [boodskap #134140] Sa, 17 Oktober 2020 19:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18807
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wragtig
Afbreking: wrag•tig


Bywoord: wragtig

Betekenis:
• Opmerklik genoeg. 'n Versagtende vorm van waaragtig.

Gebruik:
• Dis wragtig baie warm.
Wragtig dis pragtig!

Wisselvorm:
• wragtigwaar
• wraggies
• wragtie
• wrintie

Sinoniem:
• regtig
• rêrig
• sowaar
• waarlik
• werklik

Vertaling:
Engels: really, truly
Nederlands: echt, zeker, inderdaad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jollery
Volgende onderwerp: sepie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 16:47:46 MGT 2024