Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mejuffrou
mejuffrou [boodskap #134132] Sa, 17 Oktober 2020 10:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mejuffrou
Afbreking: me•juf•frou


Selfstandige naamwoord: mejuffrou
Meervoud: mejuffroue, mejuffrouens
Verkleinwoord: mejuffroutjie
Meervoud van verkleining: mejuffroutjies

Betekenis:
• 'n Jong, gewoonlik ongetroude vrou.
• 'n Vrou wat 'n onderwyseres is.

Gebruik:
• Is u mevrou Visagie? Nee, ek is mejuffrou.
Mejuffrou Botha is ons voogonderwyser.

Sinoniem:
• juffrou

Antoniem:
• meneer

Afkorting:
• mej.

Vertaling:
Engels: miss
Nederlands: mejuffrouw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoonsuster
Volgende onderwerp: eienares
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 06:52:15 MGT 2024