Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hemelbed
hemelbed [boodskap #133962] Ma, 05 Oktober 2020 14:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20268
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Hemelbed.
'n Hemelbed.
hemelbed
Afbreking: he•mel•bed
Samestelling: hemel + bed


Selfstandige naamwoord: hemelbed
Meervoud: hemelbeddens
Verkleinwoord: hemelbedjie
Meervoud van verkleining: hemelbedjies

Betekenis:
• Bed met 'n kap (hemel) en gordyne.

Gebruik:
• 'n Hemelbed is elegant, romanties en skep 'n kokon van privaatheid om die inslapendes.

Sinoniem:
• babbeljoentjie

Vertaling:
Engels: four-poster bed, canopy bed
Nederlands: hemelbed

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: babbel
Volgende onderwerp: verloftydperk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 18:53:01 MGT 2024