Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ballonskip
ballonskip [boodskap #133765] Sa, 26 September 2020 13:37
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18856
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Balonskip.
'n Balonskip.
ballonskip
Afbreking: bal•lon•skip
Samestelling: ballon + skip


Selfstandige naamwoord: ballonskip
Meervoud: ballonskepe
Verkleinwoord: ballonskippie
Meervoud van verkleining: ballonskippies

Betekenis:
• 'n Tipe lugskip sonder 'n vaste raamwerk wat die atmosfeer dryf, met 'n ballonagtige sak wat met 'n ligte gas opgeblaas word.

Gebruik:
• 'n Ballonskip is gestuur om die mense op die eiland te gaan red.

Hiperoniem:
• lugskip

Vertaling:
Engels: blimp, non-rigid airship
Nederlands: blimp, slap luchtschip

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skuim
Volgende onderwerp: kopoopskieter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 16:29:57 MGT 2024