Radiospeler
 
Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » tros
tros [boodskap #133700] Wo, 23 September 2020 14:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 8902
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 0
Senior Lid
'n Tros piesangs.
'n Tros piesangs.
tros
Afbreking: tros


Selfstandige naamwoord: tros
Meervoud: trosse
Verkleinwoord: trossie
Meervoud van verkleining: trossies

Betekenis:
• 'n Bondel blomme, vrugte, ens. wat saam groei (of iets wat daaraan herinner, soos 'n tros kinders).

Gebruik:
• Sy het 'n tros druiwe gepluk.

Afgelei:
• blomtros
• druiwetros
• troshoofpyn
• trosontwikkeling
• trosrosyne
• trosvormig

Vertaling:
Engels: bunch, cluster, batch
Nederlands: tros

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stapel
Volgende onderwerp: bondel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 24 18:09:31 UTC 2020