Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toewyding
toewyding [boodskap #133681] Di, 22 September 2020 19:20
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
toewyding
Afbreking: toe•wy•ding


Selfstandige naamwoord: toewyding
Meervoud:

Betekenis:
• Jou geheel en al aan iets of iemand gee; met oorgawe en geesdrif toewy.

Gebruik:
• Moenie in julle toewyding verslap nie, bly altyd geesdriftig, dien die Here. [Romeine 12:11]

Afgelei:
• toewydingsvergadering

Vertaling:
Engels: dedication, devotion
Nederlands: toewijding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rugbybal
Volgende onderwerp: stimuleer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 14:10:34 MGT 2024