Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » elektroplatering
elektroplatering [boodskap #133669] Ma, 21 September 2020 10:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
elektroplatering
Afbreking: e•lek•tro•pla•te•ring
Samestelling: elektro- + platering


Selfstandige naamwoord: elektroplatering
Meervoud:

Betekenis:
• Die proses om 'n voorwerp deur middel van elektrolise met 'n dun metaallagie te bedek.

Gebruik:
• Plaaslik word ongeveer 20% van die nikkelproduksie deur die chemiese nywerheid vir elektroplatering gebruik.

Verwant:
• galvaniseer
• verguld
• verkoper
• versilwer

Vertaling:
Engels: electroplating
Nederlands: elektrodepositie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: komponent
Volgende onderwerp: fantoom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 00:57:18 MGT 2024