Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ryer
ryer [boodskap #133665] Ma, 21 September 2020 08:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ryer
Afbreking: ry•er


Selfstandige naamwoord: ryer
Meervoud: ryers
Verkleinwoord: ryertjie
Meervoud van verkleining: ryertjies

Betekenis:
• Iemand wat ry; bestuurder.

Gebruik:
• Die ryer het agter die wiel aan die slaap geraak.

Afgelei:
• agterryer
• duimryer
• rugryer

Homofoon:
• reier (moerasvoël)

Vertaling:
Engels: rider, driver, horseman
Nederlands: rijer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: senuwee-arts
Volgende onderwerp: skietkatoen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 06:03:37 MGT 2024