Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » senuwee-arts
senuwee-arts [boodskap #133664] Ma, 21 September 2020 08:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
senuwee-arts
Afbreking: se•nu•wee-arts
Samestelling: senuwee + arts


Selfstandige naamwoord: senuwee-arts
Meervoud: senuwee-artse
Verkleinwoord: senuwee-artsie
Meervoud van verkleining: senuwee-artsies

Betekenis:
• Iemand wat in die genesing van senuweesiektes spesialiseer.

Gebruik:
• Hy was die beste senuwee-arts in Pretoria.

Wisselvorm:
• senuweearts

Sinoniem:
• senuarts
• neuroloog

Vertaling:
Engels: neurologist
Nederlands: zenuwarts

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wand
Volgende onderwerp: ryer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 21:49:50 MGT 2024