Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kliek
kliek [boodskap #133559] Di, 15 September 2020 14:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18626
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kliek
Afbreking: kliek


Selfstandige naamwoord: kliek
Meervoud: klieke
Verkleinwoord: kliekie
Meervoud van verkleining: kliekies

Betekenis:
• 'n Eksklusiewe groep mense wat dinge saam doen en ander buite die groep hou.

Gebruik:
• Hier moet mens aan die regte kliek behoort om opgang te kan maak.

Vertaling:
Engels: clique, coterie, junto, set
Nederlands: kliek


Werkwoord: kliek
Verlede tyd: het gekliek

Betekenis:
• Met ander oor die weg kom of 'n eksklusiewe groep vorm.

Gebruik:
• Hulle het dadelik gekliek.

Vertaling:
Engels: to form a clique
Nederlands: klieken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vaslê
Volgende onderwerp: klik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 17:11:40 MGT 2024