Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kokkerot
kokkerot [boodskap #133557] Di, 15 September 2020 13:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kokkerotte
Kokkerotte
kokkerot
Afbreking: kok•ke•rot


Selfstandige naamwoord: kokkerot
Meervoud: kokkerotte
Verkleinwoord: kokkerotjie
Meervoud van verkleining: kokkerotjies

Betekenis:
• 'n Gevleuelde insek van die orde Blattodea.

Gebruik:
• Min dinge is so grillerig soos 'n blinkvet kokkerot wat oor jou kombuisvloer skarrel.

Sinoniem:
• kakkerlak

Vertaling:
Engels: cockroach, roach
Nederlands: kakkerlak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dialekties
Volgende onderwerp: vaslê
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 18:09:01 MGT 2024