Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spesialiteit
spesialiteit [boodskap #133555] Di, 15 September 2020 13:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18815
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spesialiteit
Afbreking: spe•sia•li•teit


Selfstandige naamwoord: spesialiteit
Meervoud: spesialiteite

Betekenis:
• Besondere vaardigheid of kennis waaroor iemand beskik en waarop hy/sy hom/haar toespits.

Gebruik:
• Aansteeklike siektes is 'n mediese spesialiteit wat fokus op die mediese diagnose, beheer en behandeling van infeksies.

Afgelei:
• spesialiteitsgebied
• spesialiteitsorganisasies
• spesialiteitsrigting
• spesialiteitswinkels

Vertaling:
Engels: specialty
Nederlands: specialiteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kleurskakering
Volgende onderwerp: dialekties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 17:14:27 MGT 2024