Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ruil, koop & verkoop » MODERNE VOEDSELVERWERKINGS MASJINERIE!
MODERNE VOEDSELVERWERKINGS MASJINERIE! [boodskap #13318] Di, 17 Maart 1998 00:00
meg1093c  is tans af-lyn  meg1093c
Boodskappe: 13
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
Vir aandag: Alle Suid & Suider Afrikaanse voedselmaatskappye!

Ons is die Suider-Afrikaanse verteenwoordigers vir verskeie Italiaanse voedsel verwerkings maatskappye, veral vir die verwerkings van :-

1. Vrugte,
2. Groente,
3. Melk,
4. Kaas,
5. Yoghurt,
6. Vrugtesappe,
7. Roomys,
8. UHT melk,
9. Vleis (wit & rooi) verpakking,
10. Verkoeling,
11. Oonde
ens.

Die maatskappye wat ons verteenwoordig vervaardig hoogstaande toerusting en word in al die kontinente deur duisende tevrede kliente gebruik. Al die toerusting is onderworpe aan die strengste
kwaliteit kontrole en word met trots vervaardig deur uiters toegewyde vakmanne met baie jare ondervinding.

Baie van die toerusting word deur van die wereld se voorste voedselmaatskappye gebruik, o.a. Nestle, Bonduelle, ens.

Vir volledige inligting, gaan na:-

http://www.freeyellow.com/members/southern-cross

Vriendelike groete!

--------------------------
EMC le Grange :-)
Le Grange Commodity Trading cc.
Vorige onderwerp: Voedselverwerkings toerusting!
Volgende onderwerp: Lekker Afrikaanse "Girls"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 12:13:14 MGT 2024