Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Beeskloutjie
Beeskloutjie [boodskap #132945] Wo, 19 Augustus 2020 13:45
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die bruinerige beeskloutjie (<i>Lithops lesliei</i>).
Die bruinerige beeskloutjie (Lithops lesliei).
Die beeskloutjie is een van verskeie Lithops-soorte behorende tot die vygiefamilie (Aizoaceae), klein sappige vetblaarplante van die Karoo en tot in Namibiƫ (Suidwes-Afrika) en Suid-Transvaal, met twee afgeplatte sappige blare, gewoonlik gelyk met die grond, wat na beeskloutjies lyk. Die wit of geel vygie-agtige blom verskyn in die spleet tussen die twee blare. Ook toontjies genoem.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bees
Volgende onderwerp: Beestehaal-kommando
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 00:08:59 MGT 2024