Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sfinks
sfinks [boodskap #132526] Ma, 03 Augustus 2020 12:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die Groot Sfinks van Giza.
Die Groot Sfinks van Giza.
sfinks
Afbreking: sfinks


Selfstandige naamwoord: sfinks
Meervoud: sfinkse

Betekenis:
• 'n Mitiese wese (of beeld daarvan) met die kop van 'n mens en die lyf van 'n leeu.

Gebruik:
• Die Groot Sfinks van Giza is die bekendste sfinks.

Afgelei:
• sfinksagtig

Vertaling:
Engels: sphinx
Nederlands: sfinx

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weiveld
Volgende onderwerp: eersug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 07:47:34 MGT 2024