Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » anyswortel
anyswortel [boodskap #132521] So, 02 Augustus 2020 20:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
anyswortel
Afbreking: a•nys•wor•tel
Samestelling: anys + wortel


Selfstandige naamwoord: anyswortel
Meervoud: anyswortels
Verkleinwoord: anysworteltjie
Meervoud van verkleining: anysworteltjies

Betekenis:
• 'n Plant wat soos 'n wortel geëet word en effens na anys smaak, Annesorhiza macrocarpa.

Gebruik:
• En uit die veld is anyswortel vir speserye gebruik, bergkambro en veldpatat vir groente, en as vrugte, giftige wildeamandels, skoongewas in die water van bergstrome, en die sappige knolle van Khoi-Khoin-vygies. [Landbou Boerekos, Uitgawe 8, Winter 2016]

Vertaling:
Engels: anise root
Nederlands: anijswortel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bui
Volgende onderwerp: dubbelpunt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 20:29:48 MGT 2024