Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sierwa
sierwa [boodskap #132514] So, 02 Augustus 2020 17:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Sierwa.
'n Sierwa.
sierwa
Afbreking: sier•wa
Samestelling: sier + wa
Uitspraak: /ˈsir.vɑː/


Selfstandige naamwoord: sierwa
Meervoud: sierwaens
Verkleinwoord: sierwaentjie
Meervoud van verkleining: sierwaentjies

Betekenis:
• 'n Versierde wa in 'n optog of tentoonstelling.

Gebruik:
• Die studente werk hard om hulle sierwaens vir die jooloptog reg te kry.

Sinoniem:
• vlot

Vertaling:
Engels: parade car, float
Nederlands: praalwagen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: praalgraf
Volgende onderwerp: dorsvloer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 07:01:24 MGT 2024