Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verveling
verveling [boodskap #132512] So, 02 Augustus 2020 17:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verveling
Afbreking: ver•ve•ling
Uitspraak: /fərˈfɪə̯.ləŋ/


Selfstandige naamwoord: verveling
Meervoud:

Betekenis:
• Gevoel dat daar niks is om te doen nie, of gebrek is aan afwisseling of iets nuuts.

Gebruik:
• Ledigheid is nie noodwendig die duiwel se oorkussing nie, maar in ons moderne en gejaagde lewens kan verveling selfs goed wees vir ons.

Vertaling:
Engels: boredom
Nederlands: verveling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: insnyding
Volgende onderwerp: praalgraf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 15:34:24 MGT 2024