Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aansporing
aansporing [boodskap #132471] Vr, 31 Julie 2020 19:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aansporing
Afbreking: aan•spo•ring


Selfstandige naamwoord: aansporing
Meervoud: aansporings
Verkleinwoord: aansporinkie
Meervoud van verkleining: aansporinkies

Betekenis:
• Dit wat aanspoor. Iets wat 'n individu motiveer om tot aksie oor te gaan.

Gebruik:
• Almal het 'n bietjie aansporing nodig om weer aan die gang te kom na die heerlike vakansie.

Vertaling:
Engels: encouragement, incentive, incitement
Nederlands: aansporing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: watervoël
Volgende onderwerp: wysvinger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 12:33:52 MGT 2024