Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » watervoël
watervoël [boodskap #132470] Vr, 31 Julie 2020 19:31
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18627
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Pelikaan, as voorbeeld van 'n watervoël.
'n Pelikaan, as voorbeeld van 'n watervoël.
watervoël
Afbreking: wa•ter•vo•ël
Samestelling: water + voël


Selfstandige naamwoord: watervoël
Meervoud: watervoëls
Verkleinwoord: watervoëltjie
Meervoud van verkleining: watervoëltjies

Betekenis:
• 'n Voël wat in die direkte omgewing van water leef.

Gebruik:
• Daar is talle watervoëls, soos eende, dobbertjies en reiers.

Antoniem:
• landvoël

Hiperoniem:
• voël

Hiponiem:
• bleshoender
• dobbertjie
• eend
• gans
• reier

Vertaling:
Engels: water bird, aquatic bird
Nederlands: watervogel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bossie
Volgende onderwerp: aansporing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 18:12:08 MGT 2024