Radiospeler
 
Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » bossie
bossie [boodskap #132469] Vr, 31 Julie 2020 16:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 8920
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 0
Senior Lid
bossie
Afbreking: bos•sie


Selfstandige naamwoord: bossie
Meervoud: bossies

Betekenis:
• 'n Klein bos.
• Onkruid.

Gebruik:
• Hy gee vir haar 'n bossie blomme.
• Sy trek die bossie in die tuin uit.

Afgelei:
• boegoebossie
• braakbossie
• maagpynbossie
• teringbossie

Vertaling:
Engels: bossie
Nederlands: bossie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sigoot
Volgende onderwerp: watervoël
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 26 04:21:37 UTC 2020