Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skakelhuis
skakelhuis [boodskap #132466] Vr, 31 Julie 2020 12:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skakelhuis
Afbreking: ska•kel•huis
Samestelling: skakel + huis


Selfstandige naamwoord: skakelhuis
Meervoud: skakelhuise
Verkleinwoord: skakelhuisie
Meervoud van verkleining: skakelhuisies

Betekenis:
• 'n Huis wat aan 'n ander huis vasgebou is.

Gebruik:
• Ons woon in 'n skakelhuis.

Sinoniem:
• dubbelhuis
• tweelinghuis

Vertaling:
Engels: semi‐detached house, linked house
Nederlands: geschakelde woning

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sonstraal
Volgende onderwerp: sigoot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 04:01:06 MGT 2024