Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » haaskos
haaskos [boodskap #132099] Sa, 11 Julie 2020 18:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Haaskos (A. lanceolata)
Haaskos (A. lanceolata)
haaskos
Afbreking: haas•kos
Samestelling: haas + kos


Selfstandige naamwoord: haaskos
Meervoud: haaskosse
Verkleinwoord: haaskos
Meervoud van verkleining: haaskossies

Betekenis:
• Kos vir hase, soos wortels en slaaiblare.
(plantkunde) 'n Vetplantjie, endemies aan Suid-Afrika, Anacampseros lanceolata.

Gebruik:
• Het ons genoeg haaskos vir die hase?
Haaskos kom van die Richtersveld tot Worcester en van Bredasdorp tot Uniondale voor.

Sinoniem:
• boesmansuring

Vertaling:
Latyn: Anacampseros lanceolata

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: goudvis
Volgende onderwerp: grafiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 05:15:53 MGT 2024