Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » goudvis
goudvis [boodskap #132098] Sa, 11 Julie 2020 14:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Goudvis.
'n Goudvis.
goudvis
Afbreking: goud•vis
Samestelling: goud + vis


Selfstandige naamwoord: goudvis
Meervoud: goudvisse
Verkleinwoord: goudvissie
Meervoud van verkleining: goudvissies

Betekenis:
• Klein goudkleurige of rooi vis, uit Sjina afkomstig, wat algemeen deur mense aangehou word, Carassius auratus.

Gebruik:
• Sal jy asseblief ons goudvis voer as ons op vakansie is?

Afgelei:
• goudvisbak
• goudvisdam
• goudvisvywer

Vertaling:
Engels: goldfish
Nederlands: goudvis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gelofte
Volgende onderwerp: haaskos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 06:46:39 MGT 2024