Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eksklawe
eksklawe [boodskap #132096] Sa, 11 Julie 2020 12:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eksklawe
Afbreking: eks•kla•we


Selfstandige naamwoord: eksklawe
Meervoud: eksklawes
Verkleinwoord: eksklawetjie
Meervoud van verkleining: eksklawetjie

Betekenis:
• 'n Deel van 'n gebied of land wat nie geografies daaraan grens nie.

Gebruik:
• Walvisbaai in Namibië was eens 'n eksklawe van Suid-Afrika.
• Alaska is 'n eksklawe van die Verenigde State van Amerika.

Antoniem:
• enklawe

Vertaling:
Engels: exclave
Nederlands: exclave

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: enklawe
Volgende onderwerp: gelofte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 21:26:33 MGT 2024