Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jaguar
jaguar [boodskap #132089] Sa, 11 Julie 2020 11:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18802
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Jaguar.
'n Jaguar.
jaguar
Afbreking: ja•gu•ar


Selfstandige naamwoord: jaguar
Meervoud: jaguars
Verkleinwoord: jaguartjie
Meervoud van verkleining: jaguartjies

Betekenis:
• Gespikkelde, katagtige roofdier (Panthera onca) wat in Sentraal- en Suid-Amerika voorkom.

Gebruik:
• Die jaguar is die derde grootste kat na die tier en die leeu.

Vertaling:
Engels: jaguar
Nederlands: jaguar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontplof
Volgende onderwerp: ouboet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 01:00:06 MGT 2024