Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hamel
hamel [boodskap #132084] Sa, 11 Julie 2020 10:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hamel
Afbreking: ha•mel
Uitspraak: /ˈɦɑːməɫ/


Selfstandige naamwoord: hamel
Meervoud: hamels
Verkleinwoord: hameltjie
Meervoud van verkleining: hameltjies

Betekenis:
• 'n Gekastreerde ram; gesnyde skaap.

Gebruik:
• 'n Jakkals het laas nag 'n hamel gevang.

Afgelei:
• belhamel
• hamellam
• hamelskaap
• hamelvel
• hamelvleis
• hamelwol

Vertaling:
Engels: wether, hamel
Nederlands: hamel
Venda: thutha
Xhosa: inkabi yegusha
Zoeloe: intondolo, umthondolo

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: veelvoud
Volgende onderwerp: hamer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 20:52:57 MGT 2024