Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hede
hede [boodskap #132078] Sa, 11 Julie 2020 08:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hede
Afbreking: he•de


Selfstandige naamwoord: hede
Meervoud:

Betekenis:
• Die teenwoordige tyd. Moment in tyd wat waargeneem word tussen die verlede en die toekoms.

Gebruik:
• Die hede is die tyd wat direk ondervind en ervaar word en nie 'n herinnering of 'n spekulasie is nie.

Antoniem:
• verlede

Vertaling:
Engels: present, this day
Nederlands: heden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: abba
Volgende onderwerp: katel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 09:57:27 MGT 2024