Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bewer
bewer [boodskap #132071] Vr, 10 Julie 2020 19:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Bewer.
'n Bewer.
'n Bewer wat swem.
'n Bewer wat swem.
bewer
Afbreking: be•wer


Selfstandige naamwoord: bewer
Meervoud: bewers
Verkleinwoord: bewertjie
Meervoud van verkleining: bewertjies

Betekenis:
• 'n Groot knaagdier met 'n plat stert wat hoofsaaklik in of naby water leef (genus Castor).

Gebruik:
Bewers bou 'n damwal in riviere waarmee hulle die watervlak konstant kan hou.

Hiperoniem:
• knaagdier

Vertaling:
Engels: beaver
Nederlands: bever

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deps
Volgende onderwerp: atoom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 13:29:18 MGT 2024