Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » japie
japie [boodskap #132068] Vr, 10 Julie 2020 18:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
japie
Afbreking: ja•pie


Selfstandige naamwoord: japie
Meervoud: japies

Betekenis:
• (pejoratief) 'n Baie eenvoudige (some agterlike) persoon.

Gebruik:
• Die japie het my fiets gebreek.

Afgelei:
• plaasjapie
• dorpsjapie
• stadsjapie

Vertaling:
Engels: simpleton, hillbilly, bumpkin, clodhopper, hick

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: offer
Volgende onderwerp: kamma
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 19:01:30 MGT 2024