Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » volgeling
volgeling [boodskap #132042] Do, 09 Julie 2020 15:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18844
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
volgeling
Afbreking: vol•ge•ling


Selfstandige naamwoord: volgeling
Meervoud: volgelinge
Verkleinwoord: volgelinkie
Meervoud van verkleining: volgelinkies

Betekenis:
• Iemand wat 'n (dikwels godsdienstige) leier volg.

Gebruik:
• Petrus was 'n volgeling van Jesus, later 'n apostel en volgens die katolieke tradisie die eerste Pous.

Sinoniem:
• aanhanger
• dissipel

Vertaling:
Engels: follower, disciple
Nederlands: volgeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toffieappel
Volgende onderwerp: lewensfilosofie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 11:51:08 MGT 2024