Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nuuskierigheid
nuuskierigheid [boodskap #132035] Wo, 08 Julie 2020 20:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nuuskierigheid
Afbreking: nuus•kie•rig•heid
Samestelling: nuuskierig + -heid


Selfstandige naamwoord: nuuskierigheid
Meervoud:

Betekenis:
• Die toestand of mate van nuuskierig wees.

Gebruik:
• Nou brand ek van nuuskierigheid.
• Die Britte sê: "nuuskierigheid het 'n kat doodgemaak", maar dit maak nie regtig sin nie.

Spreekwoord:
• Van nuuskierigheid is die tronk vol. ['n Mens moenie te nuuskierig wees nie.]

Sinoniem:
• vraagsug
• vraerigheid

Vertaling:
Engels: curiosity
Nederlands: nieuwsgierigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lit
Volgende onderwerp: houtvat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 04:14:22 MGT 2024