Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sagmoedigheid
sagmoedigheid [boodskap #132014] Di, 07 Julie 2020 09:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18815
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sagmoedigheid
Afbreking: sag•moe•dig•heid
Samestelling: sagmoedig + -heid


Selfstandige naamwoord: sagmoedigheid
Meervoud: sagmoedighede

Betekenis:
• Die toestand of mate van sagaardig wees.

Gebruik:
Sagmoedigheid is nie dieselfde as swakheid nie.

Sinoniem:
• minsaamheid
• sagaardigheid
• sagsinnigheid

Vertaling:
Engels: lenity, mild-temperedness
Nederlands: zachtmoedigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vernuf
Volgende onderwerp: naywerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 14:39:48 MGT 2024