Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toeken
toeken [boodskap #131968] Sa, 04 Julie 2020 14:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
toeken
Afbreking: toe•ken


Werkwoord: ken toe, toeken
Verlede tyd: het toegeken

Betekenis:
• Iemand uitkies en 'n prys of beloning gee.
• Iets allokeer of toewys.

Gebruik:
• Die skool gaan 'n prys vir die beste opstel toeken.
• Die hof sal meestal die kinders aan die ma toeken.

Afgelei:
• toekenning

Vertaling:
Engels: to award, ascribe, give, grant, allocate
Nederlands: toekennen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tiptol
Volgende onderwerp: toewys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 00:07:46 MGT 2024