Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tempel
tempel [boodskap #131966] Sa, 04 Julie 2020 14:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die Tempel van Artemis in Efese.
Die Tempel van Artemis in Efese.
tempel
Afbreking: tem•pel


Selfstandige naamwoord: tempel
Meervoud: tempels
Verkleinwoord: tempeltjie
Meervoud van verkleining: tempeltjies

Betekenis:
• 'n Gebou vir godsdienstige of spirituele rituele en bedrywighede soos gebede en offerandes.

Gebruik:
• Die vorm en funksie van ’n tempel verskil grootliks van geloof tot geloof, maar dit word gewoonlik beskou as die "huis" van een of meer gode.

Sinoniem:
• bedehuis
• godshuis

Afgelei:
• afgodetempel

Vertaling:
Engels: temple, church
Nederlands: tempel

Nota:
• Van die Latynse woord 'templum'.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rektum
Volgende onderwerp: tiptol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 12:22:04 MGT 2024