Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » versiering
versiering [boodskap #131867] So, 28 Junie 2020 20:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
versiering
Afbreking: ver•sie•ring


Selfstandige naamwoord: versiering
Meervoud: versierings
Verkleinwoord: versierinkie
Meervoud van verkleining: versierinkies

Betekenis:
• Dit wat aangebring is om iets of iemand op te tooi en mooi te laat lyk.

Gebruik:
• Julle versiering moet nie uiterlik wees nie... [1 Petrus 3:3]

Sinoniem:
• dekorasie
• tooisel

Vertaling:
Engels: decoration, embellishment
Nederlands: versiering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skinder
Volgende onderwerp: vlot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 11:19:16 MGT 2024