Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwespunt
kwespunt [boodskap #131790] Do, 25 Junie 2020 12:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20268
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwespunt
Afbreking: kwes•punt
Samestelling: kwes + punt


Selfstandige naamwoord: kwespunt
Meervoud: kwespunte
Verkleinwoord: kwespuntjie
Meervoud van verkleining: kwespuntjies

Betekenis:
• 'n Swakheid wat aangespreek of uitgebuit kan word.

Gebruik:
• Die aangeleentheid is 'n voortslepende kwespunt wat tot baie frustrasie lei.
• 'n Satirikus is per definisie genadeloos in die keuse van kwets- en kwespunt.

Sinoniem:
• Achilleshiel
• swakpunt
• risiko-area

Afgelei:
• kwespuntidentifisering

Vertaling:
Engels: issue
Nederlands: zwakheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vlieër
Volgende onderwerp: beker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 23:16:18 MGT 2024