Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kleinlik
kleinlik [boodskap #131788] Do, 25 Junie 2020 12:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20268
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kleinlik
Afbreking: klein•lik


Byvoeglike naamwoord: kleinlik
Vergrotende trap: kleinliker
Oortreffende trap: kleinlikste
Attributief: kleinlike

Betekenis:
• Met bekrompe (eng) opvattings of wat daarvan getuig.

Gebruik:
• Hoe kleinlik kan mens wees?
• As mense jou verkleineer, is dit hulle wat kleinlik is.

Sinoniem:
• kleingeestig
• kleinsielig

Afgelei:
• kleinlikheid

Vertaling:
Engels: petty, grudgeful
Nederlands: kleinzielig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ambisieus
Volgende onderwerp: vlieër
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 19:12:13 MGT 2024