Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » oorsprong van het woord baie
oorsprong van het woord baie [boodskap #7290 is 'n antwoord op boodskap #7291] Vr, 27 September 1996 00:00 na volgende boodskap
Arie Oudman  is tans af-lyn  Arie Oudman
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Junior Lid
Kan iemand mij vertellen waar het woord baie vandaan komt. Het lijkt
niet op een Nederlands woord noch kan ik het in verband brengen met een
Engels woord.

Bij voorbaat bedankt
--
Arie Oudman oud...@lingsoft.fi
Lingsoft, Inc
Re: oorsprong van het woord baie [boodskap #7291 is 'n antwoord op boodskap #7290] Vr, 27 September 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gideon Dreyer  is tans af-lyn  Gideon Dreyer
Boodskappe: 35
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
Komt baie mischien van "bar"

Niet bar veel verstand te hebben van etc ?

gegroet
Gideon
Re: oorsprong van het woord baie [boodskap #7292 is 'n antwoord op boodskap #7291] Vr, 27 September 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
HS Brandsma[2]  is tans af-lyn  HS Brandsma[2]
Boodskappe: 3
Geregistreer: April 1996
Karma: 0
Junior Lid
Arie Oudman (arie....@lingsoft.fi) skryf:
> Kan iemand mij vertellen waar het woord baie vandaan komt. Het lijkt
> niet op een Nederlands woord noch kan ik het in verband brengen met een
> Engels woord.
>
> Bij voorbaat bedankt
> --
> Arie Oudman oud...@lingsoft.fi
> Lingsoft, Inc

Het schijnt uit Zeeuwse dialecten te komen, althans dat is een van de
theoriee"n die erover bedacht is. Ik weet niet meer de precieze
Zeeuwse vorm van het woord. (Zoals je wellicht weet waren de
eerste immigranten naar ZA vooral Zuid-Hollanders en Zeeuwen).
Er is ook een theorie die het woord met het Maleis in verband
brengt, maar die is m.i. minder overtuigend.

Groeten,
Henno Brandsma
Re: oorsprong van het woord baie [boodskap #7293 is 'n antwoord op boodskap #7291] Vr, 27 September 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gys Dubbeld  is tans af-lyn  Gys Dubbeld
Boodskappe: 21
Geregistreer: April 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article Arie Oudman writes:
> From: Arie Oudman
> Subject: oorsprong van het woord baie
> Date: Fri, 27 Sep 1996 10:56:13 +0300

> Kan iemand mij vertellen waar het woord baie vandaan komt. Het lijkt
> niet op een Nederlands woord noch kan ik het in verband brengen met een
> Engels woord.

> Bij voorbaat bedankt
> --
> Arie Oudman oud...@lingsoft.fi
> Lingsoft, Inc

Beste Arie,
Ek het altyd gehoor dat dit oorspronklik 'n maleisiese woord is. Ander
woorde van maleisiese oorsprong in Afrikaans is baadjie (jasje in
Nederlands) en piesang (banaan).

Groete
Gys
Re: oorsprong van het woord baie [boodskap #7303 is 'n antwoord op boodskap #7291] So, 29 September 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries du Toit  is tans af-lyn  Andries du Toit
Boodskappe: 8
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
"Gideon Dreyer" wrote:

> Komt baie mischien van "bar"

> Niet bar veel verstand te hebben van etc ?

Ek weet nie so bra nie :-) maar "baie" = afk van Maleise "bajang"

A

_____________________

The Americans we will always have with us.

__________________________

Andries du Toit
and...@aztec.co.za
Re: oorsprong van het woord baie [boodskap #7405 is 'n antwoord op boodskap #7291] Vr, 11 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wilhelm Nel  is tans af-lyn  Wilhelm Nel
Boodskappe: 12
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
HS Brandsma (hsb...@cs.vu.nl) skryf:
: Arie Oudman (arie....@lingsoft.fi) skryf:
: : Kan iemand mij vertellen waar het woord baie vandaan komt. Het lijkt
[KNIP]
: Er is ook een theorie die het woord met het Maleis in verband
: brengt, maar die is m.i. minder overtuigend.

Die woord "baie" kom van 'n Maleise woord "baiyang" (nie seker van
die spelling nie). Die betekenis is ook nie presies dieselfde as
in moderne Afrikaans nie - dit is soortgelyk aan die Engelse woord
"very". In Afrikaans word die woord vir beide "veel/many" en
"seer/very" gebruik.

Ek het verlede jaar 'n tyd lank in Maleisie gewerk en "baie ;-)"
Maleise woorde teegekom wat vandag nog in Afrikaans gebruik word, bv.
klapper - kokosneut
kampong - "village"
piesang - banana
satei (sosatie) - kebab
blatjang - chutney
om enkeles te noem.

Werner Joubert
Re: oorsprong van het woord baie [boodskap #120740 is 'n antwoord op boodskap #7291] Wo, 22 Augustus 2018 00:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
dugeot  is tans af-lyn  dugeot
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 2018
Karma: 0
Junior Lid
Op Vrydag 27 September 1996 09:00:00 UTC+2 skryf Arie Oudman:
> Kan iemand mij vertellen waar het woord baie vandaan komt. Het lijkt
> niet op een Nederlands woord noch kan ik het in verband brengen met een
> Engels woord.
>
> Bij voorbaat bedankt
> --
> Arie Oudman oudman@lingsoft.fi
> Lingsoft, Inc

Daar is myns insiens al die jare gefouteer waar die woord "baie" beskou is as 'n suiwer Oosterse woord in Afrikaans. Reeds in 1957 het Eva-Margarete Jenny Siegling gewys op die ooreenkoms tussen "baie" in Afrikaans en "banning" in Noord-Duitse dialekte. Sy het dit gedoen in haar verhandeling Verwandtschaft zwischen Afrikaans und den niederdeutschen Dialekten Norddeutschlands
(in Duits voorgelê ter vervulling van 'n deel van die vereistes vir die graad D. Litt. in die Fakulteit Lettere en Wysbegeerte Universiteit van Pretoria, Pretoria, 30 Januarie 1957). Siegling het o.m. op die volgende gewys:
Afrikaans: Al baie op sy kerfstok hê.
Plattdeutsch: All bannig up sin Kerfstock hebben.

Re: oorsprong van het woord baie [boodskap #131620 is 'n antwoord op boodskap #7291] Sa, 06 Junie 2020 09:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
vanroodewyn0  is tans af-lyn  vanroodewyn0
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 2020
Karma: 0
Junior Lid
Het natuurlik ook te doen met die drif wat eie is aan Afrikaans.. Probeer net om "veel" met geweldige klem te se.. Baie is veel beter opsie daar oor.. So bayang.. Banning... Ag wat kom ons maak dit sommer baie
Re: oorsprong van het woord baie [boodskap #132520 is 'n antwoord op boodskap #131620] So, 02 Augustus 2020 20:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Prodesse omnibus  is tans af-lyn  Prodesse omnibus
Boodskappe: 5
Geregistreer: Augustus 2020
Karma: 1
Junior Lid
Van Kaaps Maleis banyak
Re: oorsprong van het woord baie [boodskap #139382 is 'n antwoord op boodskap #7290] Wo, 30 Maart 2022 13:27 Na vorige boodskap
dugeot  is tans af-lyn  dugeot
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 2018
Karma: 0
Junior Lid
Op Dinsdag 12 Oktober 2021 om 14:47:01 UTC+2 het Peter Oettle geskryf:
> Werner Joubert schrieb am Freitag, 11. Oktober 1996 um 09:00:00 UTC+2:
>> HS Brandsma (hsb...@cs.vu.nl) wrote:
>> : Arie Oudman (arie....@lingsoft.fi) wrote:
>> : : Kan iemand mij vertellen waar het woord baie vandaan komt. Het lijkt
>> [KNIP]
>> : Er is ook een theorie die het woord met het Maleis in verband
>> : brengt, maar die is m.i. minder overtuigend.
>> Die woord "baie" kom van 'n Maleise woord "baiyang" (nie seker van
>> die spelling nie). Die betekenis is ook nie presies dieselfde as
>> in moderne Afrikaans nie - dit is soortgelyk aan die Engelse woord
>> "very". In Afrikaans word die woord vir beide "veel/many" en
>> "seer/very" gebruik.
>> Ek het verlede jaar 'n tyd lank in Maleisie gewerk en "baie ;-)"
>> Maleise woorde teegekom wat vandag nog in Afrikaans gebruik word, bv.
>> klapper - kokosneut
>> kampong - "village"
>> piesang - banana
>> satei (sosatie) - kebab
>> blatjang - chutney
>> om enkeles te noem.
>> Werner Joubert
> Volgens Google vertaler beteken "banyak" in Maleis "many" in Engels en "baiklah" in Maleis is "very well" in Engels.

Ek dink daardie Maleiers kon ewe goed die woord banyak van die Nederduitse dialekte (bannig) oorgeneem het, want Indonesië was baie jare lank 'n Nederlandse kolonie.

Vorige onderwerp: huistoe
Volgende onderwerp: tentoonstel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 14:17:02 MGT 2024