Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verversing
verversing [boodskap #131435] Do, 28 Mei 2020 19:57
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verversing
Afbreking: ver•ver•sing


Selfstandige naamwoord: verversing
Meervoud: verversings, verversinge
Verkleinwoord: verversinkie
Meervoud van verkleining: verversinkies

Betekenis:
• Iets te ete en/of drinke waarmee 'n mens verfris en verkwik kan word.

Gebruik:
• Na die konferensie gaan ons 'n verversing nuttig.

Sinoniem:
• eetding
• lawing
• verfrissing
• verkwikking
• versnapering

Afgelei:
• verversingstasie

Vertaling:
Engels: refreshment
Nederlands: verversing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verversingstasie
Volgende onderwerp: merrie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 18:47:43 MGT 2024