Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » impak
impak [boodskap #131433] Do, 28 Mei 2020 19:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
impak
Afbreking: im•pak
Uitspraak: /əm.pak/


Selfstandige naamwoord: impak
Meervoud:

Betekenis:
• Die invloed of effek van iets.
• Die krag waarmee een voorwerp 'n ander tref.

Gebruik:
• Die kiem en gepaardgaande inperking het 'n groot impak op ons daaglikse lewens.
• Die impak van die botsing was só erg dat insittendes uit die voertuig geslinger is.

Vertaling:
Engels: impact, effect; impression
Nederlands: impact

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: digotomie
Volgende onderwerp: verversingstasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 12:24:17 MGT 2024