Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diagram
diagram [boodskap #131430] Do, 28 Mei 2020 16:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Eenvoudige boomdiagram.
'n Eenvoudige boomdiagram.
diagram
Afbreking: di•a•gram


Selfstandige naamwoord: diagram
Meervoud: diagramme
Verkleinwoord: diagrampie
Meervoud van verkleining: diagrampies

Betekenis:
• 'n Eenvoudige tekening of plan wat presies wys waar iets is, hoe iets lyk of hoe iets werk.

Gebruik:
• 'n Diagram orden inligting op 'n nuttige manier en word vir verskillende doeleindes gebruik.

Hiponiem:
• blokdiagram
• boomdiagram
• netwerkdiagram
• vloeidiagram

Afgelei:
• diagrammaties

Vertaling:
Engels: diagram
Nederlands: diagram

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bikini
Volgende onderwerp: speelding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 07:06:46 MGT 2024