Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seekastaiing
seekastaiing [boodskap #131422] Wo, 27 Mei 2020 19:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18794
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Seekastaiing.
'n Seekastaiing.
seekastaiing
Afbreking: see•ka•stai•ing
Samestelling: see + kastaiing


Selfstandige naamwoord: seekastaiing
Meervoud: seekastaiings
Verkleinwoord: seekastaiinkie
Meervoud van verkleining: seekastaiinkies

Betekenis:
• Seediertjie in die filum van stekelhuidiges (Echinodermata), gewoonlik rond en vol stekels.

Gebruik:
• Die seekastaiing gebruik sy vyf tande om vir hom 'n skuilplekkie in rots uit te boor.

Vertaling:
Engels: sea urchins, echinus
Nederlands: zee-egel, zeeappel, zeeklit, zanddollar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beskonke
Volgende onderwerp: plooi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 20:40:33 MGT 2024