Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vroeteltol
vroeteltol [boodskap #131411] Wo, 27 Mei 2020 07:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vroeteltol.
'n Vroeteltol.
vroeteltol
Afbreking: vroe•tel•tol
Samestelling: vroetel + tol


Selfstandige naamwoord: vroeteltol
Meervoud: vroeteltolle
Verkleinwoord: vroeteltolletjie
Meervoud van verkleining: vroeteltolletjies

Betekenis:
• Speelding wat mens tussen die vingers vasknyp en om 'n as in die rondte tol.

Gebruik:
• As jy sonder 'n rooi AWS betrap word, is jy so uit soos 'n kind sonder 'n vroeteltol. [Gerhard van Huyssteen op Viva-afrikaans]

Vertaling:
Engels: fidget spinner
Nederlands: handspinner

Nota:
• Samestelling van die Engelse 'fidget', vroetel en 'spinner', tol.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gier
Volgende onderwerp: hark
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 20:13:49 MGT 2024