Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pylwortel
pylwortel [boodskap #131399] Di, 26 Mei 2020 10:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pylwortel
Afbreking: pyl•wor•tel
Samestelling: pyl + wortel


Selfstandige naamwoord: pylwortel
Meervoud: pylwortels
Verkleinwoord: pylworteltjie
Meervoud van verkleining: pylworteltjies

Betekenis:
• Styselmeel verkry van die knolle en wortelstokke van tropiese plante.

Gebruik:
Pylwortel word in die kookkuns as verdikkingsmiddel gebruik.

Sinoniem:
• araroet

Vertaling:
Engels: arrowroot
Nederlands: pijlwortel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skepsel
Volgende onderwerp: dekstrineer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 20:50:55 MGT 2024