Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sonskyn
sonskyn [boodskap #131387] Ma, 25 Mei 2020 10:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20268
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Sonskyn
Sonskyn
sonskyn
Afbreking: son•skyn
Samestelling: son + skyn


Selfstandige naamwoord: sonskyn
Meervoud:

Betekenis:
• Die lig en strale van die son.

Gebruik:
• 'n Mens kan gelukkig nie te veel vitamien D van sonskyn kry nie.

Spreekwoord:
• Ná reën kom sonskyn. [Na moeilikheid kom geluk.]

Afgelei:
• sonskyndag
• sonskynkind
• sonskynkleur
• sonskynmeter
• sonskynweer

Vertaling:
Engels: sunshine
Nederlands: zonneschijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: katastrofe
Volgende onderwerp: angswekkend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 18:56:15 MGT 2024